OORDENKING Dinsdag 11 Februarie Gesag en eienskappe van die Skrif (4) Psalm 119 1-8 en 105-112 Die Bybel is nie deur mense uitgedink en toe neergeskryf nie.

Dinsdag 11 februari 2020 om 04:14

Bericht afkomstig van Twitter

Gees

Ontvang updates voor Gees

Omdat hierdie woord God se Woord is, het dit ook Goddelike gesag. As mense dit uitgedink het, h

) Psalm 119 1-8 en 105-112 Die Bybel is nie deur mense uitgedink en toe neergeskryf nie. Omdat hierdie woord God se Woord is, het dit ook Goddelike gesag. As mense dit uitgedink het, het dit geen bindende gesag oor ons gehad nie. Die Bybel is deur God self aan ons gegee en daarom het dit die laaste woord te sê oor my hele lewe. Die gesag van die Woord strek hom uit oor my hele lewe. Wanneer ons kan sê: “Daar staan geskryf”, dan is dit die einde van alle teenspraak, want die Bybel praat met gesag. Dit hoef nie betwyfel te word nie. Dit reël ons lewens en bepaal ons waardes. Vir die Christen is daar geen gesag bokant Gods Woord in hierdie wêreld nie. Ons bely dat ons sonder die Bybel God nooit sou ken nie. Die Skrif is nodig sodat ons sal weet hoe om te lewe, om God te aanbid, hoe om te sterf … . Sonder die Woord van God kan ons geestelik nie lewe nie. Die Skrif bevat alles wat die mens nodig het vir sy saligheid: “Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid sal Hy julle in die waarheid lei …” (Johannes 16:13). Die Woord wat ons besit is vir ons voldoende om salig te kan lewe en sterwe. Ds. Wynand Rademeyer, Dendron/Vivo https://www.geloofsbond.org.za/…/bybel_… GHG Lewensbrood 2019 - (CC BY-NC-ND)

Bekijk de oorspronkelijke tweet

Bekijk het volledige bericht waarnaar verwezen wordt

Dit bericht is gevonden op Twitter en hoeft niet afkomstig te zijn van een 112 hulpdienst.

Bekijk alle 112 en Twitter meldingen in Gees

Meer meldingen in deze omgeving

Nieuw bedrijf
Maart 2026
Dorpsstraat 1, 7863PA Gees

Binnenkijken bij
Dinsdag 3-3-2026
Dorpsstraat 8, 7863PC Gees

Binnenlands nieuws
Woensdag 31-12-2025
Gees

Nieuw bedrijf
December 2025
De Brinkies 15, 7863TM Gees

Nieuw bedrijf
December 2025
Schaapveensweg 16BEDR, 7863TE Gees

Nieuw bedrijf
December 2025
Goringbos 13, 7863PZ Gees

Nieuw bedrijf
December 2025
Goringbos 13, 7863PZ Gees

Onroerend goed
Dinsdag 11-11-2025
Goringbos 11-a, 7863PZ Gees

Direct een e-mail ontvangen bij nieuwe meldingen in deze regio?

Meld je dan GRATIS aan voor de Oozo Alert service voor Gees

Instellen

Meer nieuws in Gees

Weten hoe eenvoudig het is om af te vallen? Zonder pillen en smeersels en zonder je in het zweet te werken!
Kijk op eenvoudig-afvallen.nl

© 2012 - 2026 OOZO.nl - info@oozo.nl - Gegevens verwijderen? | Disclaimer | Privacy statement