Woensdag 3 juni 2020 om 17:41
Bericht afkomstig van Twitter
Boer
Diefstal
Ontvang updates voor Boer
? Boer van die Vrystaat is Vrydag tot 427 jaar tronkstraf gevonnis nadat die hooggeregshof in Kroonstad hom skuldig bevind het op 20 aanklagte van diefstal en ses van bedrog.
Cornelius Andries Loggenberg (37) sal egter net 15 jaar effektief agter tralies wees aangesien die regter beveel het dat die vonnisse gelyklopend uitgedien word en tien jaar daarvan boonop vir vyf jaar opgeskort is. Die klagte volg nadat Loggenberg meer as 2 000 beeste wat nie aan hom behoort het nie, verkoop en die geld op homself bestee het.
Bekijk de oorspronkelijke tweet
Bekijk het volledige bericht waarnaar verwezen wordt
Dit bericht is gevonden op Twitter en hoeft niet afkomstig te zijn van een 112 hulpdienst.
Bekijk alle 112 en Twitter meldingen in Boer
Meld je dan GRATIS aan voor de Oozo Alert service voor Boer
Instellen
© 2012 - 2026 OOZO.nl - info@oozo.nl - Gegevens verwijderen? | Disclaimer | Privacy statement XS SM MD LG