Woensdag 24 juni 2020 om 14:05
Bericht afkomstig van Twitter
Wolfhaag, 6291NB Vaals
Diefstal
Ontvang updates voor Wolfhaag
Vinnige optrede van die munisipale wetstoepassers en ‘n privaat sekuriteitwag het ‘n beplande diefstal by die Beltana Munisipale Depot gefnuik.
Op Dinsdag, 23 Junie 2020 is die munisipale wetstoepassing verwittig van verdagte aktiwiteite en optrede deur munisipale werknemers by die Beltana Depot, geleë op die Helshoogtepad in Stellenbosch. ‘n Verdagte teerlorrie met verskeie munisipale werkers is aangekeer deur die privaat sekuriteitswag wat werksaam is by die Depot en die lorrie is deursoek. Gesteelde munisipale toerusting en eiendom is op die trok gevind. Met die aankeer van die trok het een van die verdagtes wat op die trok was gevlug. Toe wetstoepassing op die toneel kom is die ander verdagtes aangekeer en na die naaste SAPD-stasie geneem. 4 persone (almal werksaam by die Munisipaliteit) is gearresteer en ‘n saak van diefstal is geopen.
Bekijk de oorspronkelijke tweet
Bekijk het volledige bericht waarnaar verwezen wordt
Dit bericht is gevonden op Twitter en hoeft niet afkomstig te zijn van een 112 hulpdienst.
Bekijk alle 112 en Twitter meldingen in Wolfhaag
Meld je dan GRATIS aan voor de Oozo Alert service voor Wolfhaag
Instellen
© 2012 - 2025 OOZO.nl - info@oozo.nl - Gegevens verwijderen? | Disclaimer | Privacy statement XS SM MD LG