Donderdag 18 juni 2020 om 10:50
Afkomstig van Twitter
Hoe kan jy die beste maak van elke dag, die prag van verskillende seisoene en die glorie van die alledaagse raaksien? Die vermaaklikheidskunstenaar Nataniël sal hierdie vrae en nog meer beantwoord in ’n reeks podsendings.
Midden-Drenthe > Hijken > Oranje