Vrijdag 16 oktober 2020 om 20:48
Afkomstig van Twitter
Die Minister van Polisie sit vandag gesellig langs ‘n man wat net gister met ‘n rasse-oorlog gedreig het, en wie se ondersteuners by ‘n hofsaak oor ‘n gruwelike moord op ‘n boer, lustig ‘Kill a Boer' buite die hof sing..
Franekeradeel > Noordoost > Boer